m�sica
Buscador

Letra de Ek Mis Jou Elke Dag - Patrizio Buanne

Letra de canci�n de Ek Mis Jou Elke Dag de Patrizio Buanne lyrics


Patrizio:
Van vroegaand al skyn die hawe se ligte
hul knipoog en dans oor die kaai
Die nagwind waai koud, daar's re�n in die lug
ek voel nie die sproei teen my waai
dis so 'n eensame aand
die afskeid l� swaar in my hart

Patrizio & Corlea:
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
die dae wat vreugde was, is nou net seer
Corlea:
elke dag word 'n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

Corlea:
By middernagure, by gister se vure
dink ek sonder jou oor wat was
In oggend se koeltes, vra ek wat die doel is
en kyk teen ons ou foto's vas
Dis so 'n eensame aand
die afskeid l� koud in my hart

Patrizio & Corlea:
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
die dae wat vreugde was, is nou net seer
https://www.coveralia.com/letras/ek-mis-jou-elke-dag-patrizio-buanne.php
Corlea:
elke dag word 'n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

Patrizio:
Ek dwaal tussen mense en voel net hoe eensaam ek is

Corlea:
Ek mis jou, ek soek jou, ek wil net weer teen jou kom rus

Corlea:
elke dag word 'n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

Patrizio & Corlea:
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
die dae wat vreugde was, is nou net seer
Corlea:
elke dag word 'n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

Letra subida por: An�nimo

Vota esta canci�n:
0/10 ( votos)

La letra de canci�n de Ek Mis Jou Elke Dag de Patrizio Buanne es una transcripci�n de la canci�n original realizada por colaboradores/usuarios de Coveralia.
Patrizio Buanne Ek Mis Jou Elke Dag lyrics is a transcription from the original song made by Coveralia's contributors/users.

�Has encontrado alg�n error en esta p�gina? Env�anos tu correcci�n de la letra